Program

Vrydag 25 Augustus

10:00 Verwelkoming, Afgri bekendstelling
10:15 – 11:00 Graan SA
11:00 – 11:45 Politieke Spreker – Prof Theo Venter (UJ)
12:00 – 12:45 Landbou Spreker – Dr Theo de Jager (SAAI)
13:00 – 13:30 Middag-ete (Verskeie kosstalletjies beskikbaar)
13:30 – 14:00 Lionel’s Vet – Jan Joubert bespreek produksie van bees en wild
14:30 – 15:00 Trekker Demonstrasies
16:00 – 16:30 Lynca Meats: Kry die beste uit ‘n vark – Varksnitte demonstrasie
18:00 Komediant Doringdraad en Sanger Franna
20:30 Rugby op die groot skerm (SA vs ALL Blacks)

Saterdag 26 Augustus

7:30 Magalies Rock the Cradle bergfietsroete wegspring by hoofarea
9:30 Opening van Damesprogram deur Danielle Steynvaardt
10:00 – 11:00 Susan Coetzer: Koeke en Terte
11:15 – 12:15 Sjef Riëtte Strydom: Kos demonstrasie – varkvleis
12:00 – 14:00 Boeresport in die hoofarena
12:30 – 13:00 Jakkalsvlei wynparing met varkvleis
13:00 – 14:30 Middag-ete (Verskeie kosstalletjies beskikbaar)
14:30 – 15:00 Trekker Demonstrasies
14:00 Sangers op die buitelug verhoog: Opening deur Franna
14:15 Jakkie Louw
16:00 Eugene Nel
19:00 Steve Hofmeyr
21:00 Tanya V

Sondag 27 Augustus

10:00 Stalletjies open
12:00 Spitbraai buffet ete (lam en vark spit beskikbaar)
15:00 Fees kom tot ‘n einde